Local news

Vissies ken hul skuiwe

Drie Vissie skaakspelers het onder die top 15 klaar gemaak.

Verskeie leerders van die Laerskool AG Visser het aan die AG Visser Sedibeng Skaak Ope Kampioenskappe deelgeneem het.

Die deelnemers was:

o14: Jan Kruger en Michael Olmann.

o12: Shadette Botha, Caitlyn Hunter, Meiring le Roux, Kabelo Sobuza en Joshua Gouws.

Juniors: Sian van Heerden, Lee-Ann Botha, Damion Swanepoel, Jaundre Nortje, Ntando Mnguni, Ruan Deneys en Nokuthula Rapeane.

Die skaakspelers wat die regte skuiwe gemaak het, en in die top 15 van hulle onderskeie afdelings geplaas was, is:

Jan Kruger (o14), Shadette Botha (o12) en Sian van Heerden (juniors).

Jan Kruger.
Shadette Botha.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button