Hoër Volkskool leerder, Charné Herman is gekies vir die Valke se o16 dogter rugbyspan. Charné gaan tydens die Junie vakansie aan die Nasionale Dogters Rugbyweek deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



