Local newsSport

Balfour Hengel Klub lok weer groottes

Die swaarste graskarp was deur Frikkie Nel gevang en het 4.100kg ingeweeg.

Balfour Hengel Klub het op 8 Junie by Van Driels, Vaaldam weer ‘n paar groottes gelok. Drie-en-twintig lede het gesamentlik 106 visse uitgetrek met ‘n totale gewig van 38.327kg.

Die wenners was soos volg:

Senior wenners:

1ste Jaco Nel 19 vis 5.397kg)

2de Lukas Stoltz 10 vis (4.758kg)

3de Mustapha Kahn 11 vis (2.923kg)

Dames wenners:

1ste Riette Dercksen 7 vis (2.629kg)

2de Darell Roos 4 vis (1.183kg)

3de Deidre Nel 1 vis (0.335kg)

Junior wenners:

1ste Anthony Muller 1 vis (0.730kg)

2de Zurika Nel 1 vis (0.307kg)

3de Kallie Kriel 1 vis (0.262kg)

Swaarste karp: Luan Muller 2.024kg

Swaarste graskarp: Frikkie Nel 4.100kg

Swaarste moddervis: Jaco Nel 0.589kg

Swaarste baber: Jurie Jacobs 0.106kg (Klipbaber)

Swaarste geelvis: Boetie Hassen 0.544kg

Die volgende kompetisie sal by Boschkop, Vaaldam op 13 Julie plaasvind.

Vir meer inligting, kontak Lukas Stolz by 084 757 6058 of Bennie Kriel by 079 888 6052.

Related Articles

Back to top button