Local newsSport

Volkies slaan teenstanders vir ‘n ses

Volkskool laat die lopies vloei.

Hoër Volkskool se o15-kriektspan het onlangs teen Hoërskool Centurion te staan gekom.

Volkskool het die wedstryd met 144 lopies gewen.

Die uitstaan spelers van Volkskool was Kenan Baird met 110 lopies.

Marlo Schoeman het drie paaltjies laat kantel vir 19 lopies in vyf boulbeurte.

Die span het in nog ‘n wedstryd ook teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein te staan gekom.

Volkskool het die wedstryd met 40 lopies gewen.

Francois Smith het met 80 lopies nie uit nie uitgeblink.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button