Local newsSport

Volkie leerder is skeidsregter by Rhino Week

Die leerder het in 14 wedstryde die fluitjie geblaas.

Hoër Volkskool leerder, Xavier Müller (Graad 11) het as offisiële hokkie skeidsregter opgetree tydens die onlangse Rhino Week.

Müller het in 14 wedstryde opgetree as skeidsregter, wat ook die dogters o14 finaal ingesluit het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button