Local newsSport

Volkie rugbyspeler draf uit vir die Valke

Sy het met die nommer 5 trui uitgedraf in die posisie van slot.

Charné Herman, ‘n Graad Nege leerder aan die te Hoër Volkskool het tydens die wintervakansie deelgeneem aan die nasionale Girls Week te Jeppe Boys High waar sy vir die Valke meisies o16-rugbyspan uitgedraf het in die posisie van slot.

Die span het hulle eerste wedstryd teen SWD Arende verloor maar sy het haar span mooi gehelp om terug te veg, om sodoende Border Country Districts op die finale dag te klop.

Charné Herman, met die bal in die hand, in aksie op die veld tydens die Girls Week.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button