Wat gebeur in Nigel en Heidelberg
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za
HEIDELBERG
21 Augustus
Suikerbos Aftreeoord vier al hul ere-ondersteuners wat hulle bystaan en ondersteun. Die oggend begin om 10h30. Vir meer inligting, kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.
30 Augustus
Suikerbos Aftreeoord bied ‘n oggend van sang en musiek aan om 10h00. Vir meer inligting kontak Patricia Meyer by 083 305 3577.
31 Augustus
Die ATKV Heidelberg-tak bied ‘n swierige fyn-tee oggend aan om 10h00 vir 10h30 by die Suikerbosrand Dienssentrum. Die doel van die dag is om Afrikaans aan te moedig Die dag sal gevul wees met kuns, kultuur, musiek, pret en plaaslike talent. Kaartjies is R100 per persoon en beskikbaar by Marty Jerling by 082 465 9343 of Patricia Meyer by 083 305 3577.
21 September
A street shower for the less fortunate at AGS Kairos Church in Voortrekker Street from 6h00 to noon. The street shower is a mobile hygiene service that will provide a place for homeless individuals to take a hot shower, receive clean clothes, and experience basic self-care. Help with donations of hygiene care items, clothing and toiletries are requested. For more information, contact Yolandi Daschner at 081 840 8449.
Weekliks:
• Heidelberg Hope het verskeie skoonmaakgroepe in die voorstede van Heidelberg wat weekliks sorg vir die skoonmaak van die omgewing. Om betrokke te raak of by enige van die WhatsAppgroepe aan te sluit, kontak Nicolene Neveling by 072 840 0205.
• Die Silveroaks parkrun vind elke Saterdag om 08:00 by Houtpoort 392, Heidelberg plaas. Drawwers en stappers word uitgenooi om die 5km roete saam met die gemeenskap te geniet. Vir meer inligting, besoek die Silveroaks parkrun Facebookblad.
• Die Suikerbos Aftreeoord hou elke eerste Vrydag van die maand ‘n pannekoek fondsinsameling. Indien enige persone wil help kan hulle Marthie Greyling by 084 548 2665 kontak. Vir meer inligting, kontak Marlene Walkden by 079 974 7221.
• Die Suikerbos Aftreeoord kliniek bied elke Woensdag vanaf 11:00 tot 13:00 verskeie noodsaaklike dienste aan die gemeenskap. Die kliniek is by Freemanstraat 2. Kontak die kliniek by 016 349 5180 vir besprekings asook koste navrae.
NIGEL
31 August
Nigel Animal Rescue is hosting a flea market day from 8h00 at the corner of Kings Way and Rhodes Avenue, Nigel to raise funds for their rescue and animal care operations. Stalls are welcome and unwanted goods can be donated for their yard sale. For more information, contact Marlene Jooste at 060 822 3289.
14 September
AP Kerk Nigel reël ‘n stap vir Bybels ten bate van Bybelverspreiding. Alle stappers word uitgenooi om saam te stap. Daar sal ook stalletjies wees en uitstallers is welkom. Om stalletjies te bespreek of vir meer inligting, kontak Elsa Greyling by 083 703 1763.
5 tot 7 Desember
NG Kerk Nigel-Oos gemeente hou ‘n kersmark en is opsoek na uitstallers. Om jou stalletjie betyds te bespreek, kontak Maryke Jonker by 061 507 5071.
Weekliks:
• Nigel Clean-Up het verskeie skoonmaak projekte deur die week en oor naweke om te sorg dat die dorp skoon en netjies bly. Om betrokke te raak kontak Ilze Willemse by 079 850 4791.
• Springs/Nigel Wessa branch and Friends of Marievale Nature Reserve are meeting every second Saturday of the month at the conference centre at Marievale Nature Reserve. Contact Justin Donaldson at 072 373 7151 or Dee Johnson at 073 501 6333.
Beplan jy ‘n geleentheid, fondsinsameling of ‘n funksie. Ons plaas dit gratis. Stuur volledige besonderhede na letitiav@caxton.co.za



