Local newsSport
Volkie netbalspelers bring medaljes huis toe
Volkies se netbal afrigter as afrigter van toernooi aangewys.
Die Hoër Volkskool se o16 en o17-netbalspanne het onlangs aan die Irene Seymore Netbaltoernooi te Hoër Volkskool, Potchefstroom deelgeneem.
Na die toernooi se bepalings was Volkies se o17 span as die naasbeste span aangewys met ‘n tweede plek.
Die o16’s het derde in in hulle ouderdomsgroep klaargemaak.
Die o17-netbalafrigter, Louise Luüs is ook as afrigter van die toernooi aangewys.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




