Local newsSport

Gemengde resultate vir Volkskool rugbyspanne

Die wedstryde het in goeie gees plaasgevind.

Hoër Volkskool se rugbyspanne het teen Hoërskool Die Anker in hulle NoordVaal Beker bepalings te staan gekom op Volkskool se velde op 13 Julie.

Die uitslae is as volg:

o14A: Volkskool 18 – Die Anker 12; o14B: Volkskool 7 – Die Anker 34.

o15A: Volkskool 29 – Die Anker 12; o15B: Volkskool 0 – Die Anker 12.

o16A: Volkskool 67 – Die Anker 0; o16B: Volkskool 17 – Die Anker 0.

Eerste span: Volkskool 29 – Die Anker 32, tweede span: Volkskool 26 – Die Anker 39 en derde span: Volkskool 10 – Die Anker 15.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button