Local news

Volkie danser steel die kollig

Die Volkie skitter op die dans verhoog.

Hoër Volkskool leerder en danser, Liané du Plessis (Graad Nege) het onlangs haar Dans Akademie Suid-Afrika (DASA ) intermediêre ballet eksamen afgelê.

Liané het 92% vir haar eksamen behaal.

Sy het ook haar DASA medalje eksamens afgelê en goed gevaar.

Sy behaal eerste plekke in kontemporêre solo, lirieke solo, asook vir jazz solo.

In hip-hop danse het Liané ‘n derde en vierde plek los gedans.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button