Local newsSchools

Volkie redeneer haarself tot in streekfinaal

Woorde val sag op die tong.

Hoër Volkskool het een bedrywige redenaar wat haar goed van haar taak kwyt.

Anje Brakhoven (Graad Agt) het aan die Radikale Redenaars Kompetisie vir die Sedibengstreek deelgeneem.

Brakhoven het laat haar woorde tel en het deurgedring na die streekfinaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button