Die o10 rugbyspan wat in die halfeindstryd teen Laerskool Kempton Park gespeel het is agter: Leanru Venter, Micah Smith, Logan Steyn, Thyron Moremi, Lohan du Preez, Wynandt Rossouw, Ruben van der Westhuizen, Regard Lewies, Johan Kotze, afrigter Johan Kotze en afrigter Derick Kuün. Middel: Phile Magazi, Tyron Stoltz, Liam Smit, Thyron Kruger, Afrigte Gerco Wagenaar, Stian Supra, Anrico Boshoff en Derick Kuün. Voor: Giovanni de Nazaré, Juan-Rick Pifre, Gysie Koen en Pieter Brits
Laerskool Tini Vorster se rugbyspelers het tydens die skole liga wedstryde op 11 Junie soos volg gevaar:
Die o10’s teen Laerskool Kempton Park in die halfeinstryd met 17-10 verloor.
Die tweede span het in hul beurt ook teen Laerskool Kempton Park in die finale wedstryd gespeel en met ‘n telling van 5-3 verloor.
“Die seuns het hul harte uitgespeel op die veld en Laerskool Tini Vorster is baie trots op elke speler,” het ‘n woordvoerder van die skool gesê.
Die tweede span rugby spelers wat deurgedring het na die finale wedstryd tydens die skole liga en teen Laerskool Kempton Park gespeel het is agter: Taylor de Witt, Jandré Bezuidenhout, Nkululeko Mashinini, Marizanco Fox, Quadin Manual, Awie Koekemoer, Estian van Niekerk, Evan Smuts en Werno Steyn. Middel: Desmond Schenck, Justin Wessels, Junior Smit, Dillan Storm, Phillip Holtzhausen en Liam Labuschagne. Voor: Hugo Lombaard, Malan du Toit, Marcus Wahlstrand, Rubben Neuhoff, Hendrik van Vuuren,
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!