Local newsSchools

Laer Volkskool se redenaars beïndruk by interne kompetisie

Die redenaars het die kompetisie ernstig opgeneem en goed voorberei.

Leerders van die Laer Volkskool het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.

Die deelnemers het die beoordelaars met hul goed voorbereide praatjies beïndruk.

Die top redenaars in elke graad is: (die plekke word van eerste tot derde aangedui)

Bastiaan du Toit is aangewys as die beste senior redenaar.

Graad Een: Steyn Roux, Chrismari du Preez en Michael Bornman.

Graad Twee: Emma van Jaarsveld, J-Lynn Rossouw en Amike Serfontein.

Graad Drie: Stofberg Smit, Almi Jordaan en Andriëtte Grobler.

Graad Vier: Elandri Matthews, Hendré de Wet en Sebastian Martin.

Graad Vyf: TJ Shepherd, Kathinka de Vries en Eloise van Niekerk.

Graad Ses: Ludwig du Plessis, Juan Kuhn en Marleo Vermeulen.

Graad Sewe: Bastiaan du Toit, Devin Botha en WJ van Niekerk.

Die top junior redenaar is Stofberg Smit en Bastiaan du Toit is die top senior redenaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button