Local news
Vrolikheid en feesviering by NG Kerk Suikerbosrand se jaarlikse kermis
Jonk en oud het die kermis atmosfeer geniet.
NG Kerk Suikerbosrand het op 28 Februarie hul jaarlikse kermis gehou; ‘n geleentheid waarna daar jaarliks uitgesien word.
‘n Tekort aan vermaak vir oud en jonk was daar beslis nie en die tafels het gekreun onder heerlike eetgoed.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!









