Local newsSport
Vissie ruiter presteer by SANESA kompetisie
Dié jong ruiter het haarself goed van haar taak gekwyt.
‘n Ruiter van die Laerskool AG Visser het onlangs aan die SANESA Ekurhuleni en Sedibeng kompetisie deelgeneem.
Cristi van Tonder het aan die 70cm tweede fase asook die 70cm kompetisie deelgeneem.
In die 70cm tweede fase het Cristi ‘n vyfde plek behaal en in die 70cm item het sy agtste geëindig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



