Local news

Matrikulante daag in swier en styl op by afskeid

Hoërskool Die Anker se matrieks het stylvol afskeid geneem met ’n glansgeleentheid in Springs.

Matrikulante Van Hoërskool Die Anker het op 31 Julie hul matriekafskeid by die Riverside Country Estate in Springs geniet.

Die hoofseun, Karlu Stander, wat 'n inwoner van Nigel is, en sy metgesel, Nadine Vermaak het vooraf foto’s by die Brakpan Vliegveld gaan neem.

‘n Matriek meisie en seun in ‘n blou vliegtuig met hul hande omhoog. Die seun het ‘n ligte pak klere aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button