Local news

Manie Jackson vermaak Eeufeespark inwoners

'n Vrolike atmosfeer het geheers terwyl terwyl almal die vermaak geniet het.

Inwoners van Eeufeespark Aftreeoord in Nigel het op 5 September ’n gesellige dag beleef.

Die sanger Manie Jackson het met sang en stories vir hulle opgetree, waarna almal saam ‘n heerlike maaltyd kon geniet.

Bets van der Nest het almal by die geselligheid verwelkom.
Andrew Watts het die geleentheid met skirflesing en gebed geopen.
Manie Jackson vermaak die gehoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button