Local newsSchools

John Vorster leerders blink uit by eisteddfod

Die leerders het die beoordelaars beïndruk met hul goeie voorbereiding van hul aanbiedings.

Verskeie leerders van Hoërskool John Vorster het met welslae aan die Suikerbosrand Eisteddfod deelgeneem.

Die uitslae is: Dian Claassens: ligte musiek (A++), ligte musiek (A+); Henroe Stander: kontemporêr (A), ligte musiek (A+); Anro Hall: ligte musiek (A+); WJ Lombaard: ligte musiek (A), ligte musiek (A+); Zania Opperman: klassieke musiek (B+); Henro Stander: klassieke musiek (A+), ligte musiek (A); en Lihan Stander: ligte musiek (A), klassieke musiek (A++ en afdelingswenner).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button