Local news
Sluit die jaar saam met Suikerbos se spesiale geleentheid
Sluit die jaar op ‘n feestelike noot af by Suikerbos Aftreeoord, van musiek en pannekoeke tot Kersprogram.
Die Suikerbos Aftreeoord gaan die volgende paar weke besig wees met verskeie funksies ter afsluiting van die jaar.
Al die geleenthede sal in die Suikerbos-dienssaal plaasvind en begin om 10:00.
Die funksies word by Freemanstraat 2, Heidelberg, aangebied.
14 November: Solidatiteit Helpende Hand, Heidelberg-tak oorhandig ere sertifikate vir lede van 80 jaar en ouer.
21 November: Die oord se haareindfunksie, waartydesnd die gaskunstenaar: Chris Coetzer (een van die 3 Tenore) gaan optree,
28 November: ‘n Pannekoekverkoping word gehou.
5 Desember: Die Elkana Koor tree op tydens ‘n Kersprogram.
Almal is welkom maar bywoning moet bevestig word deur vir Rina Lauwless by 016 349 5180 te skakel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



