Local newsSchools

Volkies se perfekte danspassies sorg vir vele toekennings

Die span het ook verskeie trofees ingepalm vir die deelnemers se individuele prestasies.

Altesaam 26 leerders van die Laer Volkskool het onlangs deel gevorm van die AcroKinetiX se dansspan wat by die IAAASA (Integrated Artistic Acrobatic Association of South Africa) danskompetisie meegeding het.

Die span het uit 35 dansers bestaan.

Die IAAASA-danskompetisie het in Rustenburg plaasgevind.

Die AcroKinetiX span het aan 93 items deelgeneem waar hulle 19 eerste plekke, 16 tweede plekke en 15 derde plekke verower het.

Die span het ook verskeie trofees ingepalm vir die deelnemers se individuele prestasies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button