Local news

Laerskool AG Visser se Kersmark skop feesseisoen af

Laerskool AG Visser se kersmark op 28 November het besoekers bederf met geskenkstalletjies, lekkernye, kinderpret en ’n spesiale kuier van Kersvader self.

Met Kersfees om die draai het die Laerskool AG Visser op 28 November ’n vrolike Kersmark aangebied, waar besoekers by ‘n groot verskeidenheid stalletjies kon rondkui­er vir geskenke en iets te ete kon geniet.

Kersvader het selfs ’n spesiale besoek by die mark afgelê.

Lolzzz Bishoon by die kosstalletjie. PHOTO: Eugene Viljoen.
Tania Venter was op haar pos om die besoekers te verwelkom. PHOTO: Eugene Viljoen.
Toni Britt by haar stalletjie wat heerlike koekies gebied het. PHOTO: Eugene Viljoen.
Hannelie Swart van die Masincedane (Helpmekaar) Club. PHOTO: Eugene Viljoen.
Die jonger besoekers, soos Dehan van Heerden het hulself gate uit geniet. PHOTO: Eugene Viljoen.
Susan Roets geniet wasneen van die besoekers wat die mark geniet het. PHOTO: Eugene Viljoen
Van die Stalletjies by die kersmark. PHOTO: Eugene Viljoen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button