Local news

Is julle Heidelberg se mooiste paartjie? Wen romantiese pryse hierdie Februarie

Die ATKV Heidelberg-tak, saam met Solidariteit Helpende Hand en Style Challenge International, soek die dorp se mooiste en liefdesvolste paartjie.

Die ATKV Heidelberg-tak, saam met Solidariteit Helpende Hand en Style Challenge International, soek Heidelberg se mooiste en liefdesvolste paartjie.

Inwoners het die hele Februarie om deel te neem. Indien jy nog nie vir hierdie liefdevolle kompetisie ingeskryf het nie, het jy steeds die kans om dit te doen en fantastiese pryse te wen.

 

 Juanita en Marius Claassen.PHOTO: Juanita en Marius Claassen.
Enigiemand ouer as 16 jaar kan inskryf. Stuur ’n foto van julle as paartjie, saam met jul name en vanne, na 071 637 0412. Geen inskrywingsvorms hoef voltooi te word nie.
 Isabel en Herman le Roux. PHOTO: Isabel en Herman le Roux.

Die kompetisie sluit op 27 Februarie en die wenners sal daarna bekend gemaak word.

 Michelle en Leighton Jamieson. PHOTO: Michelle en Leighton Jamieson.

Van die pryse wat gewen kan word, sluit die volgende in:

‘n Midweek wegbreek by ATKV Buffelspoort ter waarde van R6 000, ‘n romantiese ete by die Heidelberg Klub, ‘n geskenkpak van Appelliefie,’n romantiese koffie-‘date’ geborg deur Appelliefie, ’n massering vir twee by Kara@Skin Excellence Heidelberg, manikuur en pedikuur van Salon Unique en ‘n haarstillering vir hom en haar (was en blaas) by Yolandi.

Vir enige navrae kontak Sandra Taljaard op 082 888 2731.

Marietjie Oosthuizen en Jeandre van den Berg. PHOTO: Marietjie Oosthuizen en Jeandre van den Berg.
Doepie du Preez en Christa Glad. PHOTO: Doepie du Preez en Christa Glad.
 Morne en Surita Strydom. PHOTO: Morne en Surita Strydom.
Tienie Engelbrecht en Lizette Engelbrecht Klopper. PHOTO: Tienie Engelbrecht en Lizette Engelbrecht Klopper.
Manie en Chrisna Prinsloo. PHOTO: Manie en Chrisna Prinsloo.
David Potgieter en Karen Prinsloo. PHOTO: David Potgieter en Karen Prinsloo.
Marius en Yolande Klingbiel. PHOTO: Marius en Yolande Klingbiel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Eugene Viljoen

I am a person who likes to learn everyday and the more you live the more you learn, I love photography as it tells a story that words can not express. I love sports journalism.

Related Articles

Back to top button