Schools
Volkskool se Tennis Spelers slaan ‘n kishou
Twee Volkies aangewys as mees belowende Tennis Spelers.
Hoër Volkskool se ster tennis spelers het aan die Sun City Tennis Toernooi deelgeneem wat van 6 – 8 Augustus by Sun City plaas gevind het.

Twee tennis spelers van Volkskool, Anjo Swart asook Jon-Benet Bauer is aangewys as die mees belowende spelers en met hulle konstante goeie spel, ook vir die meeste punte in die toernooi behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



