Hoër Volkskool het twee spanne gehad wat onlangs aan ’n sewes rugbytoernooi, wat by Hoërskool Die Anker plaasgevind het, deelgeneem het.
Die o15-span het as plaat wenners uitgetree. Die eindtelling was Volkskool 7 – Kempton Park 12.

Die o17-span het sewende plek in hulle ouderdomsgroep behaal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



