Schools
Uitblinkers in sport ontvang erkenning
Laerskool AG Visser het onlangs drie drie top atlete vereer.
Laerskool AG Visser het op 12 Oktober hulle sport prysuitdeling gehad.
Spesiale erkenning was gegee aan Melanie Pruis, Tistian van Wyk en Sean Jansen.
Melanie Pruis is aangewys as beste dogters landloopatleet.
Tristian van Wyk was aangewys as beste seuns landloopatleet en Sean Jansen is aangewys as beste krieketspeler.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



