Vissies se top10 spanne aangekondig
Laerskool AG Visser se top skoliere vir die derde kwartaal.
Laerskool AG Visser het onlangs die top 10 preteerders vir Graad Vier tot Sewe vir die derde kwartaal aangewys.
Die akademiese presteeerders is soos volg:
Graad Vier: Katelyn Ehlers, Relebohile Tsotetsi, Sibusisiwe Ngema, Ethan Martinson, Zanru Hamann, Dominique Greyling, Anjé Deneys, Dheo-Dhané Gillmer, Zaney-Lee Pretorius en Hayden Harris.

Graad Vyf: Mieka Rabie, Janko Knoetze, Charné Morton, Nicole Kok, Didi Phillips, Matteo Res, Nerissa Swarts, Ciska Kruger, Amoré Abrahamse en Anna-Bell Schoeman.
Graad Ses: Michaela Muller, Dylan de Bruyn, Simonè Meere, Meghan Cooper, Genevieve Martinson, Jaden Jansen van Rensburg, Melaney Pruis, Leané Pienaar, Leon Liebenberg en Kristin Mostert.

Graad Sewe: Janke Gerber, Veruska van Wyk, Anzel Brown, Aphiwe Nkudlonde, Mieka Mouton, Jordan Steyn, Leané Vallentgoed, Zoey Coetzer, Britné Vorster en Hanno Jordaan.




