Laerskool AG Visser het onlangs hulle atlete aangewys wat bo die ander uitgestaan het tydens hulle onlangse huissport.

Die junior victor ludorum is Zian Muller en victrix ludorum Lee-Ann Botha.

Die senior victor ludorum is Leon Liebenberg en Chantelize Pruis is aangewys as victrix ludorum.

Die top veldatleet is Ethan Martinson en uitstaande baan atleet was Leon Liebenberg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



