Laerskool AG Visser het op 15 Februarie gasheer gespeel vir die Groter Heidelberg se inter-atletiekbyeenkoms vir laerskole.
Die skole se atlete wat aan die byeenkoms deelgeneem het was Life Ministries Christiaan School, Shalimar Ridge Primary, Effort Primary School, Heidelberg Public School, Heidelberg Academy, Laer Volkskool en Laerskool AG Visser.
Die atlete het hul beste gelewer om plek te kry in die D7-span en die wedywering was straf.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



