SchoolsSport

Hokkiespelers deur na tweede rondte proewe

Oos-Gauteg proewe vir uitgesoekte Volkies.

Verskeie hokkiespelers van die Hoër Volkskool het onlangs in verskillende ouderdomsgroepe aan proewe deelgeneem.

Met goeie spel het die volgende dogters deurgedring na die tweede rondte van die Oos-Gauteng proewe.

• o14: Danté Simon en Anro van Deventer.

• o16: Rulindie Smith, Dineo Tsotetsi, Anke Schoonraad, Oratilwe Motsele, Moné van Rooyen, Lara Lombard, Alisha Miller van der Walt en Riley Bolton.

• o18: Roxanne Roos, Dené Pieters, Zonnika Venter, Marla Pieterse, Zahné Coetzee, Abby Goodes, Berindene de Bruyn, Juan-Mari Aveling en Alexia Botha.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button