Schools

Oos-Gauteng kwartfinale vir Volkie hokkie

Hokkiespanne dring deur na volgende rondte.

Hoër Volkskool het drie hokkiespanne wat deur is na die Oos-Gauteng kwartfinale wat op Delmas gespeel gaan word.

Die spanne wat gekwalifiseer het om aan die kwartfinale deel te neem is o14A, o16A en die eerste span.

Die o14A span en die eerste span sal teen Hans Moore te staan kom en die o16A span teen Birchleigh.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button