Schools

Goud vir Vissie gimnas

Nicole het die beoordelaars beïndruk met haar aanbieding.

Laerskool AG Visser gimnas, Nicole Kok het tydens die onlangse Eisteddfod uitstekend gevaar.

Nicole het aan die akrobatiese bewegings item deelgeneem en het ‘n eerste plek en goud losgedans met 80%.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button