Tydens ‘n Radikale Redenaarskompetisie het Mieke Coetzee-Olivier ‘n derde plek losgepraat.
Tien Vissies het ook aan die landloopbyeenkoms by Hoër Volkskool deelgeneem. Vyf atlete is gekies om aan die Sedibeng D7 landloop kampioenskappe deel te neem.
Hulle is Leane Pretoruis o10, Keenan Wilcocks o11, Victor le Roux o11, Cherica van der Westhuizen o12 en Melaney Pruis o13.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



