SchoolsSport

Noordvaal beker deur Volkie span verower

Die o15 span het oortuigend gewen.

Die Hoër Volkskool se o15A rugbyspan het op 26 Augustus in die finaal van die Noordvaal Liga Skildreeks teen die Hoërskool Ben Vorster te staan gekom.

Volkskool se jong bulletjies het gewys hoe rugby gespeel moet word en het hul opponente met 33-7 verslaan, om daarmee die o15 skild trofee te verower.

Volkies se vier ouderdomsgroepe het almal uitstekend in die liga gevaar en al vier spanne (o14, o15, o16 en eerste span) het vir hul halfeindstryde gekwalifiseer.

Volkskool het na die liga se stof gaan lê het, derde in die liga geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button