Schools
Vossie slimkop wys wiskunde kennis
Amelia de Beer sal haar wiskunde kennis nou op provinsiale vlak wys.
Amelia de Beer, ‘n Graad Ses leerder aan die Laerskool Tini Vorster het onlangs uitgeblink by die Distrik Wiskunde Olimpiade.
Sy het ‘n tweede plek verwerf en sal op 6 September aan die provinsiale rondte deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



