Ethan Morrison van die Laerskool AG Visser tydens die o13 hekkies item.
Die Laerskool AG Visser het op 1 Februarie ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms aangebied.
Die ander deelnemende skole was Laerskool Dalmondeor, Laerskool Dalview, Laerskool Hannes Visagie en Laerskool Tini Vorster wat deelgeneem het.
Aanskoulike atletiek, wat in ‘n goeie gees plaasgevind het, was aan die orde van die dag.
Lubbe Louw van Laerskool Hannes Visagie hardloop in die o12 150m.
Lune Stander van Laerskool Hannes Visagie in die dogters 800m.
Ciska Kruger van Laerskool AG Visser tydens die o13 gewigstoot item.
Abigail du Prees van die Laerskool Tini Vorster tydens die o13 hekkie item.
CJ van Loggerenberg van die Laerskool Tini Vorster gee sy beste in die seuns o13 gewigstoot item.
Hayden Harris van Laerskool AG Visser in die seuns o12 gewigstoot.
Nicole Kok van Laerskool AG Visser in die dogters o13 gewigstoot.
Luvoyo Nkosi van die Laerskool AG Visser tydens die o11 80m naelope.
Ane Brandt van Laerskool Tini Vorster en Karlien du Toit van Laerskool Dalview in 'n wedloop vir die eerste plek.
Laerskool AG Visser se skoolfoof, Selma Marx het die besoekers welkom geheet.
Jabulani Khatifa van Laerskool AG Visser oppad wenpaal toe tydens die 80m naellope.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App
here.