Schools

Laer Volkskool se leiers vir 2025 aangewys

2025 Volkie Leirs bekendgestel.

Die Laer Volkskool se nuwe leiers vir 2025 is onlangs aangekondig.

Tjaard du Plessis en Ansuné Vermeulen is die hoofseun en hoofdogter en Darius Correia en Corlia Greyling is aangewys as die onder hoofseun en onder hoofdogter.

Die voorsitters wat hulle gaan bystaan is:

Dogters: Lea Brits, Zurike Griebenow, Jeanri du Plessis, Lizé Labuschagne, Renesmay Minnaar, Anna-Belle Streicher, Danica van Wyk, Majori van Zyl.

Seuns: SJ Alkema, Dawie Bester, Devin Botha, Stephan Botha, Blake Haskins, Cornelius Uys, Ernst van Jaarsveld, Erich Vermeulen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button