Twee leerders van Laer Volkskool het hulself laat geld in die Gauteng provinsie met hul wiskunde en wetenskap kennis.
Janco Jordaan (Graad Vier) het tydens die Gauteng Wiskunde Opimpiade algeheel agtste geĆ«indig met ‘n 93.5% gemiddeld.
Meyer van Vuuren (Graad Sewe) het ‘n vierde plek behaal tydens dieselfde Gauteng Wetenskap Olimpiade.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



