Schools

Sagies kies leiers vir nuwe jaar

Die nuwe leerders is opgewonde om in die voetspore van hul voorgangers te volg.

Laerskool Hannes Visagie het onlangs die skool se leiers vir volgende jaar aangewys.

Die leerders wat die leisels sal oorvat is Zinan Lottering, Lubbe Louw, Gertjie Booysen, Tiaan Botha, Rosey Bloemhof, McKayla Groenewald, Tamryn Swart, Zuanke du Plessis, Minette Meintjes, Taylor Schooling, Revaughn Phillipus, Leshano Marx, Ruan van der Merwe, Reinhardt Cronje, Marzé Coetzer, Lee-Anne Kleynhans, Zanté Pretorius, René Vogel, Bianca Prinsloo en Simoné Fourie.

Die hoofleiers is Keagan Botha (onder hoofseun), Zinzan Viviers (onder hoofseun), Gianluca Manent (hoofseun), Vicky Badenhorst (hoofdogter), Simoné Coetzer (onder hoofdogter) en Annely van den Heever (onder hoofdogter).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button