Schools
Volkie redenaars dring deur na ATKV halfeind
Die redenaars het hulself goed van hul taak gekwyt en die beoordelaars beïndruk.
Verskeie redenaars van Hoër Volkskool het onlangs met welslae aan die ATKV Redenaars Kompetisie by die Hoërskool Hans Moore deelgeneem.
Die redenaars wat hul sê gesê het is:
Anell Shepherd (Graad 11), Leila de Beer (Graad 11), Ankja Meyer (Graad 11), Clarissa Botha (Graad Nege), Miley Sharp (Graad Nege), Anje Brakhoven (Graad Nege), Mieka Rabie (Graad Agt) en Suané Matthews (Graad Agt).
Na al die redekawel en toesprake het Anell, Clarissa, Anje en Suané deurgdring na die halfeindstryd.
Suané het ook deurgedring in die voorbereide- en onvoorbereide afdeling.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






