Schools
Sagies skuif na Gauteng Skaakkampioenskap
Skaakspelers van Laerskool Hannes Visagie maak strategiese skuiwe tydens die skaaktoernooi en het gekwalifiseer vir die Gauteng Skaak Kampioenskappe.
Laerskool Hannes Visagie skaakspelers het tydens die onlangse D5-skaaktoernooi by Hoƫrskool Die Anker gekwalifiseer om aan die Gauteng Skaak Kampioenskap deel te neem.
Die spelers wat uitstekende skuiwe gemaak het is Annely van den Heever o13 meisies (eerste), Isabella Hauptfleish o11 meisies (eerste) en Nadia Steenkamp o11 meisies (sesde).
Nog ‘n uitblinker was, Mila de Witt, meisies o9 (sesde).
Die o9 ouderdomsgroep vorm nie deel van Gauteng Kampioenskap nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



