Verskeie leerders van die Gekombineerde Skool Balfour het aan ’n provinsiale wiskundekompetisie van die Dipaleseng Munisipaliteit in Mpumalanga deelgeneem.
Die uitslae is:
Graad 11: Molemo Motaung (eerste)
Graad 10: Zwane Nokubonga (tweede) en Msibi Kgahliso (derde)
Graad Agt: Faraaz Carrim (tweede) en Suluman Muhammed (derde).
Die volgende stap is dat hulle aan die einde van September teen leerders van die Sibande munisipale distrik gaan deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



