John Vorster-leerders blink uit by Talento-kunswedstryd
Leerders van Hoërskool John Vorster het hul musiek- en instrumentale talente ten toon gestel tydens die Talento Performing Arts-kunswedstryd.
Verskeie leerders van Hoërskool John Vorster het van 18 tot 20 September aan die Talento Performing Arts-kunswedstryd deelgeneem. Die kompetisie het gefokus op musiek- en instrumentale uitvoerings en het ’n platform gebied vir jong talent om hul vaardighede te wys.
Die uitslae is as volg: Klavier: Anro Hall: (Kontemporêr) 90% – A++ en (Ligte musiek) 90% – A++.
Dian Claassens (Kontemporêr) 93% – A+++ en Dian Claassens: (Ligte musiek) 88% – A+.
Henro Stander: (Ligte musiek) 98% – A+++ (Item wenner) en (Kontemporêr) 97% – A+++.
WJ Lombaard: (Ligte musiek) 88% – A+.
Henroe Stander: Klassieke musiek) 95% – A+++ en (Ligte musiek) 95% – A+++.
Lihan Stander: (Klassieke musiek) 95% – A+++ en (Ligte musiek) 95% – A+++.
Koor: Ensamble (Gospel) 90% – A++. Die koor het bestaan uit Herman le Roux, Anuscha Smit, Handri Nel, Marlien Venter, Leonel Potgieter en Marcel Opperman



