Schools
Volkskool hokkiespelers verteenwoordig Sedibeng in 2026 hokkie
Die spelers sal volgende jaar die geleentheid kry om talent op die hokkievled te toon.
Die Laer Volkskool spog met vier leerders wat uitblink op die hokkieveld.
Tania Brits, Nevey Gildenhuys, Claudette Beyers en Marleo Vermeulen is almal gekies vir die Sedibeng D7-hokkiespanne, waar hulle die provinsie in 2026 gaan verteenwoordig.
Tania en Nevey is vir die o12-span gekies, terwyl Claudette en Marleo die skool in die o13 D7-span sal verteenwoordig.

PHOTO: Verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



