Schools

John Vorster skaakspan om deel te neem aan Gauteng

Die span gaan die naweek deelneem aan die provinsiale kampioenskappe.

Hoërskool John Vorster se skaakspanne het die naweek van 15 Augustus deelgeneem aan die D5-kampioenskappe by Hoërskool die Anker in Brakpan.

Die skool se o15-dogtersspan het deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe wat op 29 Augustus gaan plaasvind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button