Sport

Wedstryd gestop voor halftyd

Kestrel Liga wedstryd vroeg gestop.

Heidelberg Rugbyklub het Saterdag teen Vanderbijlpark in die Valke se Kestrel Liga op Vanderbijlpark se velde gespeel.

Die wedstryd is na 30 minute se spel gestop. Op daardie tydstip was die telling nog 0-0 gewees.

Daar is nog nie ‘n verklaring uitgereik wat duidelikheid gee oor die rede dat die wedstryd gestaak is nie.

Die HERAUT het die bestuur van die Heidelberg Rugbyklub genader vir kommentaar, wat teen druktyd nie ontvang is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button