Sport

Laer Volkskool speler gekies vir Valke Jeugspan

Marco Lötter gekies vir die IPT Jeugspan.

Die Laer Volkskool rugbyspeler, Marco Lötter is gekies om die Valke Jeug IPT Rugbyspan te verteenwoordig.

Die keurders het die taak gehad om ‘n span te kies uit 12 klubspanne wat in die Valke streek speel.

Die klubspanne in die Valke streek sluit in Springs, Oos-Rand United, Elsburg, Kempton Park, Vereeniging, Brakpan, Benoni, Boksburg, NWU, Suikerbos, Edenvale en Meyerton.

Die span sal geurende die Oktober vakansie teen die ander streke in Suid-Afrika meeding.

Na afloop van die skoolvakansie sal ‘n span gekies word wat na Ierland gaan toer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button