Local sport

Heidelberg Muurbalklub hou jaarlikse klubkampioenskap

Wie het gewen? Hoogtepunte van die Heidelberg Muurbalklub klubkampioenskap.

Heidelberg Muurbalklub het hul jaarlikse klubkampioenskap van 12 Februarie tot 19 Maart gespeel, waarna die finaal afgesluit is met ‘n prysuitdeling en braai by die bane.

Die 2026-wenner was Nico Archer, met Billy Hall tweede, James Buchebner derde en Hannes Wahl vierde.

Die klub het geen amptelike oefenure nie, maar die bane is altyd beskikbaar, en op Donderdag­aande vanaf 18:00 is daar sosiale aande waar spelers teen enigiemand wat daar is, kan speel.

Hannes Wahl en James Buchebner. FOTO: Verskaf.

Enige belangstellendes kan op die webtuiste, www.heidelberg-squash.co.za, ‘n draai maak, of vir Nico by 063 769 3989 kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button