‘n Videogreep van die huis waar 4 mense in ‘n huisbrand gesterf het

NIGEL - NIGEL - ‘n 13-Jarige meisie, haar ma en dié se lewensmaat, asook ‘n bejaarde vrou is dood na ‘n huisbrand in Dunnottar. Volgens polisiewoordvoerder A/O Tommie Tomlinson, het die brand omstreeks 02:00 op 7 Augustus (vermoedelik weens ‘n gasbottel wat ontplof het) ontstaan en het die oorledenes weens rookinaseming gesterf. ‘n Vyfde persoon het die brand oorleef, maar sy tans verkeer in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal.

Magda Maritz

News editor and journalist for HERAUT newspaper. 'Read what you like and like what you read' is my motto.
Back to top button