Sports galleries
-
GALERY – Motorfietsryers geniet wedren in Ermelo
Sports galleriesDié leierprojek het vir vermaak vir die hele gesin gesorg, met verskeie kosstalletjies wat boereworsrolle en mini-oliebolle verkoop het.
-
GALLERY – Ligbron Netball teams face off against Hoërskool Middelburg on home soil
Sports galleriesThe past weekend Ligbron played hockey and netball league matches against Middelburg High School. The rugby teams played against High…
-
GALERY – Ermelo Gholfklub bied Mpumalanga Junior Ope-gholfkampioenskap aan
Sports galleriesHenco Coetzee het 'n dubbele oorwinning behaal toe hy die Ermelo Junior Ope met een hou gewen het, nadat hy…
-
GALERY – Drawwers geniet natuurskoon by Kralinbergh-parkrun
Sports galleriesDie vrywilligers wat die parkrun moontlik gemaak het, was Theodor Boshoff, Lakesh Maharaj, Alta Roux en Hannelie Slabber.
-
GALERY – Ermelo-atlete gee alles tydens Hoëveld Interhoër-atletiekbyeenkoms ten spyte van reën
Sports galleriesDie finale puntestand was onbepaald, omdat die byeenkoms weens die weer nie voltooi kon word nie.
-
JJ bied spoggerige atletiekbyeenkoms aan
Sports galleriesAtlete van verskeie laerskole, onder andere Kruinpark, HM Swart, Hoëveld, Standerton en Nelspruit het meegeding.
-
GALERY – Erries wys goeie gees by interhuisbyeenkoms
Sports galleriesDie Rooi span het as algehele wenners van die dag uitgetree.
-
Erries wys hul staal tydens interhuisatletiek
School sport“Dankie en geluk aan elke atleet wat mooi presteer het in gesonde kompetisiegees,” het die skoolhoof, Pieter Grobler, gesê.
-
GALERY – Liggies laat spaander en wys hul staal tydens interhuis
Sports galleriesDie onderskeie spanne het hul goed van hul taak gekwyt en by tye toeskouers op hul voete gehad.
-
GALLERY – Athletes take part in the weekly Kralinbergh parkrun
Sports galleriesResidents took part in the free, fun, and friendly weekly 5km community event.
-
GALERY – Distrikrugbyspanne sê mekaar die stryd aan op Ermelo
Sports galleriesOnder luide toejuiging van die toeskouers, het die telbord deurgaans wipplank gery, met albei spanne wat besonderse vaardighede getoon het…
-
GALLERY – Racing enthusiasts take part in 4×4 Challenge in Ermelo
Sports galleriesThrill seekers flocked from near and far to either take part or spectate.











