Sports galleries

JJ bied spoggerige atletiekbyeenkoms aan

Atlete van verskeie laerskole, onder andere Kruinpark, HM Swart, Hoëveld, Standerton en Nelspruit het meegeding.

Laerskool JJ van der Merwe het Vrydag gasheer vir ’n vriendskaplike interskoleatletiekbyeenkoms gespeel.

Atlete van verskeie laerskole, onder andere Kruinpark, HM Swart, Hoëveld, Standerton en Nelspruit het meegeding.

Onder luide toejuiging van die ouers, vriende en familie op die paviljoene, het die atlete hul staal gewys.

Sien die uitslae in vandeesweek se Hoëvelder.

Michaél Ronquest in aksie by die atletiekbyeenkoms. Foto | Wayne van der Walt
Anke Cornelius Hough in aksie tydens die aflos. Foto | Wayne van der Walt
Werné Engelbrecht. Foto | Wayne van der Walt
Tyrone Coetzee sit alles in sy gooi. Foto | Wayne van der Walt

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button